21 Toe het Eliʹa nader gekom na die hele volk toe en gesê: “Hoe lank sal julle op twee verskillende gedagtes hink?+ As Jehovah die ware God is, gaan volg hom;+ maar as dit Baäl is, gaan volg hom.” En die volk het hom nie ’n woord geantwoord nie.
33 Hulle het wel Jehovah gevrees,+ maar hulle het hulle eie gode aanbid,+ volgens die godsdiens van die nasies waaruit hulle hulle in ballingskap weggevoer het.+
24 “Niemand kan twee here as slaaf dien nie; want hy sal óf die een haat en die ander liefhê,+ óf die een aankleef en die ander verag. Julle kan nie God én Rykdom as slawe dien nie.+