Hosea 2:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “‘En ek sal die name van die Baäl-beelde uit haar mond verwyder,+ en hulle sal nie meer by hulle naam onthou word nie.+ Sagaria 13:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “En in dié dag”, is die woord van Jehovah van die leërs, “sal ek die name van die afgode uit die land uitroei,+ en aan hulle sal nie meer gedink word nie; en ook die profete+ en die gees van onreinheid sal ek uit die land laat verdwyn.+
17 “‘En ek sal die name van die Baäl-beelde uit haar mond verwyder,+ en hulle sal nie meer by hulle naam onthou word nie.+
2 “En in dié dag”, is die woord van Jehovah van die leërs, “sal ek die name van die afgode uit die land uitroei,+ en aan hulle sal nie meer gedink word nie; en ook die profete+ en die gees van onreinheid sal ek uit die land laat verdwyn.+