Numeri 21:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 ’n Put—vorste het dit gegrawe. Die edeles van die volk het dit gedelf,Met ’n aanvoerderstaf,+ met hulle eie stawwe.” Daarna van die wildernis na Mattaʹna. Hebreërs 11:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Deur geloof het Jakob, toe hy sterwend was,+ elkeen van Josef se seuns geseën+ en het hy aanbid terwyl hy op die top van sy staf geleun het.+
18 ’n Put—vorste het dit gegrawe. Die edeles van die volk het dit gedelf,Met ’n aanvoerderstaf,+ met hulle eie stawwe.” Daarna van die wildernis na Mattaʹna.
21 Deur geloof het Jakob, toe hy sterwend was,+ elkeen van Josef se seuns geseën+ en het hy aanbid terwyl hy op die top van sy staf geleun het.+