Esegiël 34:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En ek sal hulle en die omgewing van my heuwel ’n seën maak,+ en ek sal die stortreën op sy tyd laat val. Stortreëns van seën sal daar wees.+ Jakobus 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Beoefen dan geduld, broers, tot die teenwoordigheid+ van die Here. Kyk! Die boer wag vir die kosbare vrug van die aarde en beoefen geduld ten opsigte daarvan totdat hy die vroeë reën en die laat reën kry.+
26 En ek sal hulle en die omgewing van my heuwel ’n seën maak,+ en ek sal die stortreën op sy tyd laat val. Stortreëns van seën sal daar wees.+
7 Beoefen dan geduld, broers, tot die teenwoordigheid+ van die Here. Kyk! Die boer wag vir die kosbare vrug van die aarde en beoefen geduld ten opsigte daarvan totdat hy die vroeë reën en die laat reën kry.+