-
Jeremia 15:2Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
2 En as hulle vir jou sê: ‘Waarheen moet ons gaan?’ dan moet jy vir hulle sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Wie vir die dodelike plaag bestem is, na die dodelike plaag! En wie vir die swaard is, na die swaard! En wie vir die hongersnood is, na die hongersnood!+ En wie vir die gevangenskap is, na die gevangenskap!”’+
-