Genesis 31:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Twintig jaar was ek nou by u. U skaapooie en u bokooie het geen misdrag gehad nie,+ en die ramme van u kleinvee het ek nooit geëet nie. Esegiël 34:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Julle eet die vet+ en klee julle met die wol. Julle slag+ die vet+ dier. Julle laat die kudde nie wei nie.
38 Twintig jaar was ek nou by u. U skaapooie en u bokooie het geen misdrag gehad nie,+ en die ramme van u kleinvee het ek nooit geëet nie.
3 Julle eet die vet+ en klee julle met die wol. Julle slag+ die vet+ dier. Julle laat die kudde nie wei nie.