Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 sodat u oë nag en dag oop mag wees+ oor hierdie huis, oor die plek waarvan u gesê het: ‘My naam sal daar wees’,+ om te luister na die gebed wat u kneg na hierdie plek toe bid.+

  • 2 Kronieke 7:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Nou sal my oë+ oop wees en my ore+ ag gee op gebed in hierdie plek.

  • Jesaja 37:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Neig u oor, o Jehovah, en hoor.+ Open u oë,+ o Jehovah, en sien, en hoor al die woorde van Sanʹherib+ wat hy gestuur het om die lewende God uit te tart.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel