2 sal ek ook al die nasies bymekaarbring+ en hulle na die Joʹsafatlaagvlakte+ afbring; en ek sal daar met hulle in die gerig tree weens my volk en my erfdeel Israel,+ wat hulle onder die nasies verstrooi het; en hulle het my land verdeel.+
14 Hulle is in werklikheid uitinge wat deur demone geïnspireer is+ en doen tekens,+ en hulle gaan uit na die konings+ van die hele bewoonde aarde,+ om hulle te versamel vir die oorlog+ van die groot dag+ van God die Almagtige.+