Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 16
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Openbaring 16:1

Kruisverwysings

  • +Jes 66:6; Op 16:17
  • +Ps 69:24; Sef 3:8

Openbaring 16:2

Kruisverwysings

  • +Op 8:7
  • +Op 20:11
  • +Eks 9:10; De 28:35
  • +Op 13:16, 18
  • +Op 13:15; 19:20

Openbaring 16:3

Kruisverwysings

  • +Op 8:8
  • +Op 17:15
  • +Eks 7:20
  • +Jes 57:20

Openbaring 16:4

Kruisverwysings

  • +Op 8:10
  • +Ps 78:44
  • +Eks 7:20

Openbaring 16:5

Kruisverwysings

  • +Eks 3:14; Op 1:4
  • +Ps 145:17; Jer 3:12; Op 15:4
  • +De 32:4; Ps 119:137

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 286-288

Openbaring 16:6

Kruisverwysings

  • +Ge 9:5; Ps 79:3; Mt 23:35
  • +Jes 49:26
  • +Op 18:20

Openbaring 16:7

Kruisverwysings

  • +Eks 6:3
  • +Ps 19:9; 119:137; Op 19:2

Openbaring 16:8

Kruisverwysings

  • +Op 8:12
  • +Jes 49:10

Openbaring 16:9

Kruisverwysings

  • +Ps 83:18
  • +Ro 13:1
  • +Op 9:21; 14:7

Openbaring 16:10

Kruisverwysings

  • +Op 13:1
  • +Eks 10:21; Jes 8:22; Ef 4:18

Openbaring 16:11

Kruisverwysings

  • +Op 16:21

Openbaring 16:12

Kruisverwysings

  • +Op 9:13
  • +Ps 137:1
  • +Jes 44:27; Jer 50:38
  • +Jes 44:28; Jer 51:57

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/6/15, bl. 17-18

Openbaring 16:13

Kruisverwysings

  • +1Jo 4:1
  • +Le 11:12
  • +Op 12:3
  • +Op 13:1
  • +Op 13:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/2/15, bl. 4

Openbaring 16:14

Kruisverwysings

  • +1Ti 4:1
  • +Op 13:13
  • +Ps 2:2
  • +Op 18:3, 9
  • +Ese 38:16; Op 19:19
  • +Jl 2:1
  • +Jes 13:6; Jer 25:33; Ese 30:3; Jl 1:15; 2:11; Sef 1:15; 2Pe 3:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/11/1, bl. 2

    2011/9/1, bl. 10

    2009/2/15, bl. 4

    2008/4/1, bl. 31

    2007/2/1, bl. 31

    2005/12/1, bl. 4

Openbaring 16:15

Kruisverwysings

  • +1Te 5:2; 2Pe 3:10
  • +Lu 21:36
  • +Op 3:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/2/15, bl. 18

    2003/12/15, bl. 21

Openbaring 16:16

Kruisverwysings

  • +2Kr 35:22; Sag 12:11; Op 19:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/2/1, bl. 5-6

    2011/9/1, bl. 10

    2008/4/1, bl. 31

    2007/2/1, bl. 31

    2005/12/1, bl. 4

    Ontwaak!,

    2005/7/8, bl. 12-13

Openbaring 16:17

Kruisverwysings

  • +Ef 2:2; 6:12
  • +Jes 66:6; Op 16:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/2/15, bl. 3

Openbaring 16:18

Kruisverwysings

  • +Ese 38:19
  • +Da 12:1
  • +Heb 12:26

Openbaring 16:19

Kruisverwysings

  • +Op 17:18
  • +Op 18:2
  • +Jer 25:15; Op 15:7

Openbaring 16:20

Kruisverwysings

  • +Op 6:14

Openbaring 16:21

Kruisverwysings

  • +Job 38:22, 23; Jes 28:2
  • +Op 16:9
  • +Eks 9:24; Op 11:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/7/15, bl. 12

    2009/2/15, bl. 4

    2008/7/15, bl. 7

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 16:1Jes 66:6; Op 16:17
Op. 16:1Ps 69:24; Sef 3:8
Op. 16:2Op 8:7
Op. 16:2Op 20:11
Op. 16:2Eks 9:10; De 28:35
Op. 16:2Op 13:16, 18
Op. 16:2Op 13:15; 19:20
Op. 16:3Op 8:8
Op. 16:3Op 17:15
Op. 16:3Eks 7:20
Op. 16:3Jes 57:20
Op. 16:4Op 8:10
Op. 16:4Ps 78:44
Op. 16:4Eks 7:20
Op. 16:5Eks 3:14; Op 1:4
Op. 16:5Ps 145:17; Jer 3:12; Op 15:4
Op. 16:5De 32:4; Ps 119:137
Op. 16:6Ge 9:5; Ps 79:3; Mt 23:35
Op. 16:6Jes 49:26
Op. 16:6Op 18:20
Op. 16:7Eks 6:3
Op. 16:7Ps 19:9; 119:137; Op 19:2
Op. 16:8Op 8:12
Op. 16:8Jes 49:10
Op. 16:9Ps 83:18
Op. 16:9Ro 13:1
Op. 16:9Op 9:21; 14:7
Op. 16:10Op 13:1
Op. 16:10Eks 10:21; Jes 8:22; Ef 4:18
Op. 16:11Op 16:21
Op. 16:12Op 9:13
Op. 16:12Ps 137:1
Op. 16:12Jes 44:27; Jer 50:38
Op. 16:12Jes 44:28; Jer 51:57
Op. 16:131Jo 4:1
Op. 16:13Le 11:12
Op. 16:13Op 12:3
Op. 16:13Op 13:1
Op. 16:13Op 13:11
Op. 16:141Ti 4:1
Op. 16:14Op 13:13
Op. 16:14Ps 2:2
Op. 16:14Op 18:3, 9
Op. 16:14Ese 38:16; Op 19:19
Op. 16:14Jl 2:1
Op. 16:14Jes 13:6; Jer 25:33; Ese 30:3; Jl 1:15; 2:11; Sef 1:15; 2Pe 3:12
Op. 16:151Te 5:2; 2Pe 3:10
Op. 16:15Lu 21:36
Op. 16:15Op 3:18
Op. 16:162Kr 35:22; Sag 12:11; Op 19:19
Op. 16:17Ef 2:2; 6:12
Op. 16:17Jes 66:6; Op 16:1
Op. 16:18Ese 38:19
Op. 16:18Da 12:1
Op. 16:18Heb 12:26
Op. 16:19Op 17:18
Op. 16:19Op 18:2
Op. 16:19Jer 25:15; Op 15:7
Op. 16:20Op 6:14
Op. 16:21Job 38:22, 23; Jes 28:2
Op. 16:21Op 16:9
Op. 16:21Eks 9:24; Op 11:19
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Openbaring 16:1-21

Openbaring

16 En ek het ’n harde stem+ uit die heiligdom vir die sewe engele hoor sê: “Gaan gooi die sewe bakke van die toorn+ van God op die aarde uit.”

2 En die eerste+ het weggegaan en sy bak op die aarde uitgegooi.+ En ’n skadelike en kwaadaardige sweer+ het aan die mense gekom wat die merk van die wilde dier gehad+ en wat sy beeld aanbid het.+

3 En die tweede+ het sy bak in die see+ uitgegooi. En dit het bloed geword+ soos van ’n dooie, en elke lewende siel het gesterf, ja, die dinge in die see.+

4 En die derde+ het sy bak in die riviere+ en die waterfonteine uitgegooi. En hulle het bloed geword.+ 5 En ek het die engel wat oor die waters is, hoor sê: “U, die Een wat is en wat was,+ die Een wat lojaal is,+ is regverdig, omdat u hierdie beslissings gegee het,+ 6 want hulle het die bloed van heiliges en van profete uitgestort,+ en u het vir hulle bloed gegee+ om te drink. Hulle verdien dit.”+ 7 En ek het die altaar hoor sê: “Ja, Jehovah God, die Almagtige,+ waaragtig en regverdig is u regterlike beslissings.”+

8 En die vierde+ het sy bak op die son uitgegooi; en aan die son is dit gegee om die mense met vuur te verskroei.+ 9 En die mense is met groot hitte verskroei, maar hulle het die naam+ van God gelaster, wat die gesag+ oor hierdie plae het, en hulle het nie berou getoon om aan hom heerlikheid te gee nie.+

10 En die vyfde het sy bak op die troon van die wilde dier+ uitgegooi. En sy koninkryk het verduisterd geword,+ en hulle het hulle tonge begin kou van die pyn, 11 maar hulle het die God van die hemel gelaster+ weens hulle pyne en weens hulle swere, en hulle het nie berou gehad oor hulle werke nie.

12 En die sesde+ het sy bak op die groot rivier, die Eufraat,+ uitgegooi, en sy water is opgedroog,+ sodat die weg vir die konings+ wat van die sonsopgang af kom, berei kon word.

13 En ek het drie onrein geïnspireerde uitinge+ wat soos paddas+ gelyk het, uit die bek van die draak+ en uit die bek van die wilde dier+ en uit die mond van die valse profeet+ sien kom. 14 Hulle is in werklikheid uitinge wat deur demone geïnspireer is+ en doen tekens,+ en hulle gaan uit na die konings+ van die hele bewoonde aarde,+ om hulle te versamel vir die oorlog+ van die groot dag+ van God die Almagtige.+

15 “Kyk! Ek kom soos ’n dief.+ Gelukkig is die een wat wakker bly+ en sy boklere bewaar, sodat hy nie naak sal loop en mense sy skande sien nie.”+

16 En hulle het hulle versamel na die plek wat in Hebreeus Har-Magedon genoem word.+

17 En die sewende het sy bak op die lug+ uitgegooi. Hierop het ’n harde stem+ uit die heiligdom, van die troon af, gekom en gesê: “Dit het geskied!” 18 En daar het weerligstrale en stemme en donderslae gekom, en ’n groot aardbewing+ het plaasgevind soos daar nie plaasgevind het sedert daar mense op die aarde gekom het nie,+ só ’n omvangryke aardbewing,+ só groot. 19 En die groot stad+ het in drie dele geskeur, en die stede van die nasies het geval; en Babilon die Grote+ is voor die aangesig van God in herinnering gebring, om haar die beker van die wyn van die toorn van sy gramskap te gee.+ 20 En elke eiland het gevlug, en berge is nie gevind nie.+ 21 En ’n groot hael,+ met elke steen omtrent ’n talent swaar, het uit die hemel op die mense geval, en die mense het God gelaster+ weens die plaag van die hael,+ want die plaag daarvan was buitengewoon groot.

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel