Deuteronomium 28:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Jy sal aan ’n vrou verloof raak, maar ’n ander man sal haar verkrag.+ Jy sal ’n huis bou, maar jy sal nie daarin woon nie.+ Jy sal ’n wingerd plant, maar jy sal dit nie in gebruik neem nie.+ Klaagliedere 5:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hulle het die vrouens in Sion verneder,+ die maagde in die stede van Juda.
30 Jy sal aan ’n vrou verloof raak, maar ’n ander man sal haar verkrag.+ Jy sal ’n huis bou, maar jy sal nie daarin woon nie.+ Jy sal ’n wingerd plant, maar jy sal dit nie in gebruik neem nie.+