Miga 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En die berge sal onder hom smelt,+ en die laagvlaktes sal uitmekaar skeur, soos was as gevolg van die vuur,+ soos waters wat teen ’n skuinste afgegooi word.
4 En die berge sal onder hom smelt,+ en die laagvlaktes sal uitmekaar skeur, soos was as gevolg van die vuur,+ soos waters wat teen ’n skuinste afgegooi word.