Rigters 5:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Berge het weggevloei van die aangesig van Jehovah,+Hierdie Siʹnai+ weg van die aangesig van Jehovah,+ Israel se God.+ Psalm 97:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die berge het soos was gesmelt weens Jehovah,+Weens die Here van die hele aarde.+
5 Berge het weggevloei van die aangesig van Jehovah,+Hierdie Siʹnai+ weg van die aangesig van Jehovah,+ Israel se God.+