Deuteronomium 24:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “Jy mag die reg van die inwonende vreemdeling+ of van die vaderlose seun nie verdraai nie,+ en jy mag die kleed van ’n weduwee nie as pand neem nie.+ Lukas 20:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 en wat die huise van die weduwees verslind+ en vir die skyn lang gebede doen. Hulle sal ’n swaarder oordeel ontvang.”+
17 “Jy mag die reg van die inwonende vreemdeling+ of van die vaderlose seun nie verdraai nie,+ en jy mag die kleed van ’n weduwee nie as pand neem nie.+
47 en wat die huise van die weduwees verslind+ en vir die skyn lang gebede doen. Hulle sal ’n swaarder oordeel ontvang.”+