Eksodus 20:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Eer jou vader en jou moeder+ sodat jou dae verleng mag word in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.+ Matteus 15:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 God het byvoorbeeld gesê: ‘Eer jou vader en jou moeder’;+ en: ‘Hy wat vader of moeder uitskel, moet sterf.’+ Markus 10:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Jy ken die gebooie: ‘Moenie moord pleeg nie,+ Moenie egbreuk pleeg nie,+ Moenie steel nie,+ Moenie valse getuienis aflê nie,+ Moet niemand verkul nie,+ Eer jou vader en moeder.’”+ Efesiërs 6:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Eer jou vader en jou moeder”;+ wat die eerste gebod met ’n belofte is:+
12 “Eer jou vader en jou moeder+ sodat jou dae verleng mag word in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.+
4 God het byvoorbeeld gesê: ‘Eer jou vader en jou moeder’;+ en: ‘Hy wat vader of moeder uitskel, moet sterf.’+
19 Jy ken die gebooie: ‘Moenie moord pleeg nie,+ Moenie egbreuk pleeg nie,+ Moenie steel nie,+ Moenie valse getuienis aflê nie,+ Moet niemand verkul nie,+ Eer jou vader en moeder.’”+