42Kyk! My kneg,+ wat ek ondersteun!+ My uitverkorene,+ wat my siel goedgekeur het!+ Ek het my gees in hom geplaas.+ Hy sal geregtigheid vir die nasies voortbring.+
18 “Kyk! My kneg+ wat ek uitgekies het, my geliefde,+ wat my siel goedgekeur het! Ek sal my gees op hom plaas,+ en hy sal aan die nasies duidelik maak wat geregtigheid is.
17 Want hy het eer en heerlikheid van God die Vader ontvang+ toe hierdie woorde deur die luisterryke heerlikheid tot hom gekom het: “Dit is my seun, my geliefde, wat ek self goedgekeur het.”+