Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Laat my na die verordening van Jehovah verwys;

      Hy het vir my gesê: “Jy is my seun;+

      Ék het vandag jou vader geword.+

  • Matteus 17:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Terwyl hy nog gepraat het, kyk! toe het ’n helder wolk hulle oorskadu, en kyk! ’n stem uit die wolk wat sê: “Dit is my Seun, die geliefde, wat ek goedgekeur het;+ luister na hom.”+

  • Markus 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ’n wolk het gevorm wat hulle oorskadu het, en ’n stem+ het uit die wolk gekom: “Dit is my Seun,+ die geliefde; luister na hom.”+

  • Lukas 9:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En ’n stem+ het uit die wolk gekom en gesê: “Dit is my Seun, die een wat uitgekies is.+ Luister na hom.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel