29 Hy wat die bruid het, is die bruidegom.+ Die vriend van die bruidegom ervaar egter groot vreugde weens die stem van die bruidegom wanneer hy staan en hom hoor. Daarom is hierdie vreugde van my volkome gemaak.+
7 Laat ons bly wees en oorloop van vreugde, en laat ons hom die heerlikheid gee,+ want die huwelik+ van die Lam het gekom+ en sy vrou het haar gereedgemaak.+