Jesaja 8:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En die aarde sal hy aanskou, en kyk! benoudheid en duisternis,+ donkerte, moeilike tye en somberheid sonder enige helderheid.+ Jesaja 9:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die volk wat in die duisternis gewandel het, het ’n groot lig gesien.+ Dié wat in die land van diep skaduwee gewoon het,+ oor hulle het lig geskyn.+
22 En die aarde sal hy aanskou, en kyk! benoudheid en duisternis,+ donkerte, moeilike tye en somberheid sonder enige helderheid.+
2 Die volk wat in die duisternis gewandel het, het ’n groot lig gesien.+ Dié wat in die land van diep skaduwee gewoon het,+ oor hulle het lig geskyn.+