Matteus 27:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Toe Pilatus sien dat dit niks help nie, maar dat daar eerder ’n opskudding ontstaan, het hy water geneem+ en sy hande voor die skare gewas en gesê: “Ek is onskuldig aan die bloed van hierdie man. Dit is julle saak.” Hebreërs 10:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Want as ons moedswillig sonde beoefen+ nadat ons die juiste kennis van die waarheid ontvang het,+ is daar geen offerande vir sondes meer oor nie,+
24 Toe Pilatus sien dat dit niks help nie, maar dat daar eerder ’n opskudding ontstaan, het hy water geneem+ en sy hande voor die skare gewas en gesê: “Ek is onskuldig aan die bloed van hierdie man. Dit is julle saak.”
26 Want as ons moedswillig sonde beoefen+ nadat ons die juiste kennis van die waarheid ontvang het,+ is daar geen offerande vir sondes meer oor nie,+