Lukas 18:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Hy sal byvoorbeeld aan mense van die nasies oorgelewer word en sal die spot mee gedryf word+ en minagtend behandel+ en bespoeg+ word; Hebreërs 12:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Ja, let noukeurig op die een wat sulke teëspraak+ deur sondaars teen hulle eie belange verduur het, sodat julle nie moeg word en in julle siel beswyk nie.+
32 Hy sal byvoorbeeld aan mense van die nasies oorgelewer word en sal die spot mee gedryf word+ en minagtend behandel+ en bespoeg+ word;
3 Ja, let noukeurig op die een wat sulke teëspraak+ deur sondaars teen hulle eie belange verduur het, sodat julle nie moeg word en in julle siel beswyk nie.+