16 “Wanneer julle vas,+ moet julle ophou om soos die huigelaars ’n droewige gesig te trek, want hulle vertrek hulle gesigte sodat die mense kan sien dat hulle vas.+ Voorwaar, ek sê vir julle: Hulle ontvang reeds hulle volle beloning.
5 Al die werke wat hulle doen, doen hulle om deur die mense gesien te word;+ want hulle maak die geskriftedosies+ breër wat hulle as beskermmiddel dra, en hulle vergroot die fraiings+ van hulle klere.