22 Wat die een betref wat tussen die dorings gesaai is, dit is die een wat die woord hoor, maar die sorge van hierdie stelsel van dinge+ en die bedrieglike krag van rykdom verstik die woord, en hy word onvrugbaar.+
3 Julle goud en silwer het weggeroes, en hulle roes sal as ’n getuienis teen julle wees en sal julle vlesige dele verteer. Julle het iets soos vuur+ in die laaste dae+ opgegaar.+