Psalm 39:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Kyk! U het my dae maar min gemaak;+En my lewensduur is soos niks voor u.+Waarlik, elke mens, al staan hy ook vas, is net ’n asemstoot.+ Sela. Lukas 12:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Wie van julle kan deur hom te kwel ’n el by sy lewensduur voeg?+
5 Kyk! U het my dae maar min gemaak;+En my lewensduur is soos niks voor u.+Waarlik, elke mens, al staan hy ook vas, is net ’n asemstoot.+ Sela.