26 Maar hy het vir hulle gesê: “Waarom is julle bang, julle kleingelowiges?”+ Toe het hy opgestaan en die winde en die see bestraf, en daar het ’n groot kalmte gekom.+
28 As God dan die plantegroei in die veld, wat vandag daar is en môre in ’n oond gegooi word, só klee, hoeveel te meer sal hy julle klee, julle kleingelowiges!+