26 Maar hy het vir hulle gesê: “Waarom is julle bang, julle kleingelowiges?”+ Toe het hy opgestaan en die winde en die see bestraf, en daar het ’n groot kalmte gekom.+
17 Hy het dit gemerk en vir hulle gesê: “Waarom argumenteer julle daaroor dat julle geen brode het nie?+ Begryp julle nog nie en verstaan julle nog nie die betekenis nie? Is julle hart stomp van begrip?+