Matteus 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die byl+ lê reeds teen die wortel van die bome; elke boom dan wat nie goeie vrugte voortbring nie, gaan afgekap+ en in die vuur gegooi word.+ Lukas 13:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 en as dit dan in die toekoms vrugte voortbring, goed en wel; maar so nie, moet u dit afkap.’”+ Johannes 15:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Elke loot in my wat nie vrug dra nie, neem hy weg,+ en elkeen wat vrug dra, maak hy skoon,+ sodat dit meer vrug kan dra.+ Titus 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar laat ons mense ook leer om met goeie werke vol te hou om in hulle dringende behoeftes te voorsien,+ sodat hulle nie onvrugbaar sal wees nie.+
10 Die byl+ lê reeds teen die wortel van die bome; elke boom dan wat nie goeie vrugte voortbring nie, gaan afgekap+ en in die vuur gegooi word.+
2 Elke loot in my wat nie vrug dra nie, neem hy weg,+ en elkeen wat vrug dra, maak hy skoon,+ sodat dit meer vrug kan dra.+
14 Maar laat ons mense ook leer om met goeie werke vol te hou om in hulle dringende behoeftes te voorsien,+ sodat hulle nie onvrugbaar sal wees nie.+