Lukas 4:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Maar toe die son ondergaan, het almal wat siekes gehad het wat aan allerhande kwale gely het, hulle na hom toe gebring. Deur elkeen van hulle die hande op te lê, het hy hulle genees.+ Johannes 11:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe.+ Wie geloof in my beoefen, sal lewend word, selfs al sterf hy;+
40 Maar toe die son ondergaan, het almal wat siekes gehad het wat aan allerhande kwale gely het, hulle na hom toe gebring. Deur elkeen van hulle die hande op te lê, het hy hulle genees.+
25 Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe.+ Wie geloof in my beoefen, sal lewend word, selfs al sterf hy;+