Johannes 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 deur middel van hom, was lewe,+ en die lewe was die lig+ van die mense. Johannes 14:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg+ en die waarheid+ en die lewe.+ Niemand kom na die Vader behalwe deur my nie.+ Kolossense 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Wanneer die Christus, ons lewe,+ openbaar gemaak word, dan sal julle ook saam met hom in heerlikheid+ openbaar gemaak word.+ 1 Johannes 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 (ja, die lewe is openbaar gemaak,+ en ons het die ewige lewe+ wat by die Vader was en aan ons openbaar gemaak is, gesien en ons getuig+ en vertel julle daarvan), Openbaring 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 en die lewende;+ en ek het doodgegaan,+ maar kyk! ek lewe vir ewig en altyd,+ en ek het die sleutels van die dood+ en van Haʹdes.+
6 Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg+ en die waarheid+ en die lewe.+ Niemand kom na die Vader behalwe deur my nie.+
4 Wanneer die Christus, ons lewe,+ openbaar gemaak word, dan sal julle ook saam met hom in heerlikheid+ openbaar gemaak word.+
2 (ja, die lewe is openbaar gemaak,+ en ons het die ewige lewe+ wat by die Vader was en aan ons openbaar gemaak is, gesien en ons getuig+ en vertel julle daarvan),
18 en die lewende;+ en ek het doodgegaan,+ maar kyk! ek lewe vir ewig en altyd,+ en ek het die sleutels van die dood+ en van Haʹdes.+