Genesis 25:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En daarna het sy broer uitgekom en sy hand het aan die hakskeen van Esau vasgehou;+ daarom is hy Jakob+ genoem. En Isak was sestig jaar oud toe sy aan hulle geboorte gegee het. 1 Kronieke 1:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En Abraham het die vader geword van Isak.+ Die seuns van Isak was Esau+ en Israel.+
26 En daarna het sy broer uitgekom en sy hand het aan die hakskeen van Esau vasgehou;+ daarom is hy Jakob+ genoem. En Isak was sestig jaar oud toe sy aan hulle geboorte gegee het.