Genesis 27:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Hierop het hy gesê: “Is dit nie waarom hy Jakob genoem word nie, omdat hy my nou al twee keer verdring het?+ My geboortereg het hy alreeds geneem,+ en kyk, nou het hy my seën geneem!”+ Toe het hy bygevoeg: “Het u nie vir my ’n seën oorgehou nie?” Handelinge 7:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het Josef gestuur en Jakob, sy vader, en al sy familielede van daarvandaan laat roep,+ altesaam vyf-en-sewentig siele.+
36 Hierop het hy gesê: “Is dit nie waarom hy Jakob genoem word nie, omdat hy my nou al twee keer verdring het?+ My geboortereg het hy alreeds geneem,+ en kyk, nou het hy my seën geneem!”+ Toe het hy bygevoeg: “Het u nie vir my ’n seën oorgehou nie?”
14 Toe het Josef gestuur en Jakob, sy vader, en al sy familielede van daarvandaan laat roep,+ altesaam vyf-en-sewentig siele.+