Matteus 24:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Dan sal mense julle aan verdrukking+ oorlewer en julle doodmaak,+ en julle sal weens my naam+ vir al die nasies voorwerpe van haat+ wees. Lukas 21:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 en julle sal weens my naam vir alle mense voorwerpe van haat wees.+ Johannes 15:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Maar hulle sal julle al hierdie dinge aandoen weens my naam, omdat hulle hom wat my gestuur het, nie ken nie.+
9 “Dan sal mense julle aan verdrukking+ oorlewer en julle doodmaak,+ en julle sal weens my naam+ vir al die nasies voorwerpe van haat+ wees.
21 Maar hulle sal julle al hierdie dinge aandoen weens my naam, omdat hulle hom wat my gestuur het, nie ken nie.+