Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 12:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Addergebroedsel,+ hoe kan julle goeie dinge sê terwyl julle goddeloos is?+ Want uit die oorvloed van die hart spreek die mond.+

  • Markus 7:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Daar is niks wat van buite af in ’n mens ingaan wat hom kan verontreinig nie; maar die dinge wat uit ’n mens uitgaan, is die dinge wat ’n mens verontreinig.”+

  • Efesiërs 4:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Laat ’n slegte woord nie uit julle mond uitgaan nie,+ maar net ’n woord wat goed is vir opbouing waar dit nodig is, sodat dit iets gunstigs aan die hoorders kan meedeel.+

  • 1 Timoteus 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die rede hiervoor is dat elke skepping van God goed is,+ en niks moet verwerp word+ as dit met danksegging ontvang word nie,+

  • Jakobus 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Wel, die tong is ’n vuur.+ Die tong maak ’n wêreld van onregverdigheid onder ons lede uit, want dit bevlek die hele liggaam+ en steek die wiel van die natuurlike lewe aan die brand en dit word deur Gehenʹna aan die brand gesteek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel