Matteus 15:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 dit is nie wat in die mond ingaan wat ’n mens verontreinig nie; maar dit is wat uit die mond uitgaan wat ’n mens verontreinig.”+ Jakobus 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Uit dieselfde mond kom seën en vervloeking voort. Dit is nie gepas, my broers, dat hierdie dinge so aanhou gebeur nie.+
11 dit is nie wat in die mond ingaan wat ’n mens verontreinig nie; maar dit is wat uit die mond uitgaan wat ’n mens verontreinig.”+
10 Uit dieselfde mond kom seën en vervloeking voort. Dit is nie gepas, my broers, dat hierdie dinge so aanhou gebeur nie.+