Jesaja 29:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En dié wat in hulle gees dwaal, sal begrip verkry, en selfs dié wat kla, sal onderrigting leer.”+ Matteus 16:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Jesus het dit geweet en gesê: “Waarom redeneer julle so onder mekaar omdat julle geen brode het nie, kleingelowiges?+ Markus 6:52 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 want hulle het nie die betekenis van die brode begryp nie, maar hulle hart het stomp van begrip gebly.+
8 Jesus het dit geweet en gesê: “Waarom redeneer julle so onder mekaar omdat julle geen brode het nie, kleingelowiges?+
52 want hulle het nie die betekenis van die brode begryp nie, maar hulle hart het stomp van begrip gebly.+