Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 17:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 en hulle sal hom doodmaak, en op die derde dag sal hy opgewek word.”+ Gevolglik was hulle baie bedroef.+

  • Matteus 28:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hy is nie hier nie, want hy is opgewek,+ soos hy gesê het. Kom, kyk na die plek waar hy gelê het.

  • Markus 10:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 en hulle sal met hom die spot dryf en sal op hom spoeg en hom gesel en hom doodmaak, maar drie dae later sal hy opstaan.”+

  • Lukas 18:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 en nadat hulle hom gegesel het,+ sal hulle hom doodmaak,+ maar op die derde dag sal hy opstaan.”+

  • Handelinge 10:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 God het hom op die derde dag opgewek en aan hom gegee om openbaar te word,+

  • 1 Korintiërs 15:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 en dat hy begrawe is,+ ja, dat hy op die derde dag+ opgewek is,+ volgens die Skrif;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel