40 Daarna het die hele volk agter hom aan opgekom, en die volk het op fluite gespeel+ en hulle met groot vreugde verbly,+ sodat die aarde+ geskeur het van hulle geraas.
13 die takke van palmbome+ geneem en uitgegaan om hom te ontmoet. En hulle het begin uitroep:+ “Red tog!+ Geseënd is hy wat in Jehovah se naam kom,+ ja, die koning+ van Israel!”