20 Laastens is hulle wat op die goeie grond gesaai is, dié wat na die woord luister en dit gunstig ontvang en vrug dra: dertig- en sestig- en honderdvoudig.”+
8 ’n Ander deel het op die goeie grond geval, en nadat dit uitgespruit het, het dit honderdvoudig vrug voortgebring.”+ Terwyl hy hierdie dinge gesê het, het hy begin uitroep: “Laat hom wat ore het om te luister, luister.”+
5 Ek is die wingerdstok, julle is die lote. Wie in eenheid met my bly, en ek in eenheid met hom, dié een dra veel vrug;+ want sonder my kan julle hoegenaamd niks doen nie.
6 wat julle bereik het, net soos dit vrug dra+ en toeneem+ in die hele wêreld,+ soos ook onder julle, van die dag af dat julle die onverdiende goedhartigheid+ van God in waarheid gehoor en noukeurig leer ken het.+