Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Kolossense 1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Kolossense 1:1

Kruisverwysings

  • +Ef 1:1
  • +1Kor 4:17

Kolossense 1:2

Kruisverwysings

  • +Joh 17:21
  • +Ro 1:7; Ga 1:3

Kolossense 1:3

Kruisverwysings

  • +1Kor 1:4; Flp 1:3
  • +Ef 1:16

Kolossense 1:4

Kruisverwysings

  • +Ro 15:25; Flm 5; Heb 6:10

Kolossense 1:5

Kruisverwysings

  • +Ef 1:18; 2Ti 4:8; Heb 6:19
  • +1Pe 1:4
  • +Ro 10:17; Ef 1:13

Kolossense 1:6

Kruisverwysings

  • +Joh 15:16
  • +Mr 4:8
  • +Kol 1:23; 1Ti 3:16
  • +Ef 3:2; Tit 2:11
  • +2Pe 1:12

Kolossense 1:7

Kruisverwysings

  • +Kol 4:12; Flm 23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1997/5/15, bl. 30-31

Kolossense 1:8

Kruisverwysings

  • +1Pe 1:22

Kolossense 1:9

Kruisverwysings

  • +Ef 1:16; Jak 5:16
  • +1Kor 2:7; Kol 2:3
  • +2Ti 2:7; 1Jo 5:20
  • +Flp 1:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 23

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/8, bl. 26

    Die Wagtoring,

    2001/11/1, bl. 18

Kolossense 1:10

Kruisverwysings

  • +Mi 4:5
  • +Ef 4:1
  • +Ef 2:10
  • +Ef 1:17; 2Pe 1:2, 8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 23

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/8, bl. 26

    Die Wagtoring,

    2002/12/1, bl. 16

    2001/11/1, bl. 18

    1999/11/1, bl. 17-19

    1986/3/15, bl. 21-23

Kolossense 1:11

Kruisverwysings

  • +Ef 3:16
  • +Ro 5:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/11/1, bl. 18

    1991/5/15, bl. 20

Kolossense 1:12

Kruisverwysings

  • +Han 26:18; Ro 8:17; Ef 1:14
  • +Ef 2:19
  • +Jes 60:20

Kolossense 1:13

Kruisverwysings

  • +Lu 22:53; Ef 2:2
  • +Ro 11:24
  • +Joh 18:36; Heb 1:8
  • +Spr 8:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/1/15, bl. 11

    2002/10/1, bl. 18

    1995/10/15, bl. 20

    1992/1/15, bl. 9-10

    1990/3/15, bl. 15

    Redenering, bl. 252-253

Kolossense 1:14

Kruisverwysings

  • +Ef 1:7

Kolossense 1:15

Kruisverwysings

  • +Joh 10:30; 14:9; 2Kor 4:4
  • +Joh 4:24; 1Ti 1:17
  • +Op 3:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 15

    Leer ons, bl. 45

    Leer Bybel, bl. 42

    Nader aan Jehovah, bl. 55-56, 232

    Die Wagtoring,

    2003/7/1, bl. 15

    1988/6/1, bl. 13

    Kennis, bl. 39-40

    Redenering, bl. 98-99

Kolossense 1:16

Kruisverwysings

  • +Joh 1:3
  • +Ef 1:21
  • +Joh 1:10; Heb 1:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/9/1, bl. 31

    1988/6/1, bl. 13

    Skepper, bl. 87-88

    Redenering, bl. 98-99

Kolossense 1:17

Kruisverwysings

  • +Joh 17:5
  • +Heb 1:3

Kolossense 1:18

Kruisverwysings

  • +Ef 1:22
  • +Op 1:5
  • +1Kor 15:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/4/1, bl. 22

Kolossense 1:19

Kruisverwysings

  • +Joh 1:16; Kol 2:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/8/15, bl. 24

Kolossense 1:20

Kruisverwysings

  • +Ef 1:10
  • +2Kor 5:19
  • +Ef 2:14
  • +Le 17:11
  • +Jes 53:10; Heb 12:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 146-147

    Die Wagtoring,

    2011/8/15, bl. 24

    2009/1/15, bl. 28-29

    1997/1/15, bl. 11-12

    1994/12/15, bl. 11-13

    1991/2/15, bl. 18

    1987/3/15, bl. 14-15

Kolossense 1:21

Kruisverwysings

  • +Ef 2:12
  • +2Kor 10:5

Kolossense 1:22

Kruisverwysings

  • +Ro 5:10; Ef 2:16
  • +Heb 9:16
  • +Ef 5:27; 2Pe 3:14
  • +1Kor 1:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1994/12/15, bl. 12

Kolossense 1:23

Kruisverwysings

  • +Op 2:10
  • +1Kor 3:11; Ef 3:17
  • +1Kor 15:58; Heb 3:14
  • +Ro 10:17
  • +Mt 24:14; 1Ti 3:16
  • +Ro 8:19
  • +2Kor 11:23; Ef 3:8; 2Ti 1:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/4, bl. 7

    Die Wagtoring,

    2010/3/1, bl. 29

    2001/4/1, bl. 11

    Getuig, bl. 217

    Verkondigers, bl. 28

Kolossense 1:24

Kruisverwysings

  • +Ef 3:1; Flp 3:10
  • +Han 9:16
  • +1Kor 10:17; Ef 1:23

Kolossense 1:25

Kruisverwysings

  • +Ef 3:7
  • +Lu 16:2; 1Kor 9:17; Ef 3:2

Kolossense 1:26

Kruisverwysings

  • +Ef 3:5; 5:32
  • +Lu 8:10; 1Kor 2:7
  • +Ro 16:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1994/12/15, bl. 12-13

Kolossense 1:27

Kruisverwysings

  • +Ro 9:23; 2Kor 4:6; Ef 3:8
  • +Ef 3:9
  • +Ef 3:6, 17
  • +Ro 8:18; 1Ti 1:1

Kolossense 1:28

Kruisverwysings

  • +Han 20:20
  • +1Kor 1:30; Kol 3:16
  • +Ef 4:13

Kolossense 1:29

Kruisverwysings

  • +Lu 13:24
  • +Ef 3:7
  • +Flp 4:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1994/12/15, bl. 13

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Kol. 1:1Ef 1:1
Kol. 1:11Kor 4:17
Kol. 1:2Joh 17:21
Kol. 1:2Ro 1:7; Ga 1:3
Kol. 1:31Kor 1:4; Flp 1:3
Kol. 1:3Ef 1:16
Kol. 1:4Ro 15:25; Flm 5; Heb 6:10
Kol. 1:5Ef 1:18; 2Ti 4:8; Heb 6:19
Kol. 1:51Pe 1:4
Kol. 1:5Ro 10:17; Ef 1:13
Kol. 1:6Joh 15:16
Kol. 1:6Mr 4:8
Kol. 1:6Kol 1:23; 1Ti 3:16
Kol. 1:6Ef 3:2; Tit 2:11
Kol. 1:62Pe 1:12
Kol. 1:7Kol 4:12; Flm 23
Kol. 1:81Pe 1:22
Kol. 1:9Ef 1:16; Jak 5:16
Kol. 1:91Kor 2:7; Kol 2:3
Kol. 1:92Ti 2:7; 1Jo 5:20
Kol. 1:9Flp 1:9
Kol. 1:10Mi 4:5
Kol. 1:10Ef 4:1
Kol. 1:10Ef 2:10
Kol. 1:10Ef 1:17; 2Pe 1:2, 8
Kol. 1:11Ef 3:16
Kol. 1:11Ro 5:3
Kol. 1:12Han 26:18; Ro 8:17; Ef 1:14
Kol. 1:12Ef 2:19
Kol. 1:12Jes 60:20
Kol. 1:13Lu 22:53; Ef 2:2
Kol. 1:13Ro 11:24
Kol. 1:13Joh 18:36; Heb 1:8
Kol. 1:13Spr 8:30
Kol. 1:14Ef 1:7
Kol. 1:15Joh 10:30; 14:9; 2Kor 4:4
Kol. 1:15Joh 4:24; 1Ti 1:17
Kol. 1:15Op 3:14
Kol. 1:16Joh 1:3
Kol. 1:16Ef 1:21
Kol. 1:16Joh 1:10; Heb 1:2
Kol. 1:17Joh 17:5
Kol. 1:17Heb 1:3
Kol. 1:18Ef 1:22
Kol. 1:18Op 1:5
Kol. 1:181Kor 15:23
Kol. 1:19Joh 1:16; Kol 2:3
Kol. 1:20Ef 1:10
Kol. 1:202Kor 5:19
Kol. 1:20Ef 2:14
Kol. 1:20Le 17:11
Kol. 1:20Jes 53:10; Heb 12:2
Kol. 1:21Ef 2:12
Kol. 1:212Kor 10:5
Kol. 1:22Ro 5:10; Ef 2:16
Kol. 1:22Heb 9:16
Kol. 1:22Ef 5:27; 2Pe 3:14
Kol. 1:221Kor 1:8
Kol. 1:23Op 2:10
Kol. 1:231Kor 3:11; Ef 3:17
Kol. 1:231Kor 15:58; Heb 3:14
Kol. 1:23Ro 10:17
Kol. 1:23Mt 24:14; 1Ti 3:16
Kol. 1:23Ro 8:19
Kol. 1:232Kor 11:23; Ef 3:8; 2Ti 1:11
Kol. 1:24Ef 3:1; Flp 3:10
Kol. 1:24Han 9:16
Kol. 1:241Kor 10:17; Ef 1:23
Kol. 1:25Ef 3:7
Kol. 1:25Lu 16:2; 1Kor 9:17; Ef 3:2
Kol. 1:26Ef 3:5; 5:32
Kol. 1:26Lu 8:10; 1Kor 2:7
Kol. 1:26Ro 16:26
Kol. 1:27Ro 9:23; 2Kor 4:6; Ef 3:8
Kol. 1:27Ef 3:9
Kol. 1:27Ef 3:6, 17
Kol. 1:27Ro 8:18; 1Ti 1:1
Kol. 1:28Han 20:20
Kol. 1:281Kor 1:30; Kol 3:16
Kol. 1:28Ef 4:13
Kol. 1:29Lu 13:24
Kol. 1:29Ef 3:7
Kol. 1:29Flp 4:13
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Kolossense 1:1-29

Kolossense

1 Paulus, ’n apostel van Christus Jesus deur God se wil,+ en ons broer Timoʹteus,+ 2 aan die heiliges en getroue broers in eenheid+ met Christus in Kolosʹse:

Mag julle onverdiende goedhartigheid en vrede hê van God, ons Vader.+

3 Ons dank+ God, die Vader van ons Here Jesus Christus, altyd wanneer ons vir julle bid,+ 4 aangesien ons gehoor het van julle geloof in verband met Christus Jesus en die liefde wat julle vir al die heiliges+ het 5 weens die hoop+ wat vir julle in die hemele weggelê is.+ Julle het voorheen van hierdie hoop gehoor deur die verkondiging van die waarheid van dié goeie nuus+ 6 wat julle bereik het, net soos dit vrug dra+ en toeneem+ in die hele wêreld,+ soos ook onder julle, van die dag af dat julle die onverdiende goedhartigheid+ van God in waarheid gehoor en noukeurig leer ken het.+ 7 Dit is wat julle geleer het by Eʹpafras,+ ons geliefde medeslaaf, wat namens ons ’n getroue bedienaar van die Christus is, 8 wat ook julle liefde+ in ’n geestelike opsig aan ons onthul het.

9 Daarom het ons, van die dag af dat ons daarvan gehoor het, nie opgehou om vir julle te bid+ nie en te vra dat julle in alle wysheid+ en geestelike insig+ vervul mag word met die juiste kennis+ van sy wil, 10 sodat julle kan wandel op ’n wyse wat Jehovah+ waardig is+ om hom ten volle te behaag terwyl julle voortgaan om vrug te dra in elke goeie werk+ en toe te neem in die juiste+ kennis van God, 11 en om na die mate van sy glorieryke mag+ kragtig gemaak te word met alle krag om ten volle te volhard+ en lankmoedig te wees met vreugde, 12 en om die Vader te dank, wat julle geskik gemaak het om te deel in die erfenis+ van die heiliges+ in die lig.+

13 Hy het ons verlos van die gesag+ van die duisternis en ons oorgebring+ in die koninkryk+ van die Seun van sy liefde,+ 14 deur middel van wie ons ons bevryding deur ’n losprys het, die vergifnis van ons sondes.+ 15 Hy is die beeld+ van die onsigbare+ God, die eersgeborene+ van die hele skepping; 16 want deur middel van hom+ is alle ander dinge in die hemele en op die aarde geskep, die sigbare dinge en die onsigbare dinge, ongeag of hulle trone of heerskappye of regerings of owerhede is.+ Alle ander dinge is deur hom+ en vir hom geskep. 17 En hy is voor alle ander dinge,+ en deur middel van hom is alle ander dinge tot stand gebring,+ 18 en hy is die hoof van die liggaam, die gemeente.+ Hy is die begin, die eersgeborene uit die dode,+ sodat hy die een kon word wat in alles eerste+ is; 19 want God het dit goedgevind om die hele volheid+ in hom te laat woon 20 en om deur hom alle ander dinge+ weer met homself te versoen+ deur vrede te maak+ deur die bloed+ wat hy aan die folterpaal vergiet het,+ ongeag of hulle die dinge op die aarde of die dinge in die hemele is.

21 Ja, julle wat eens vervreemd+ en vyande was omdat julle verstande gerig was op die werke wat goddeloos was,+ 22 het hy nou weer versoen+ deur middel van daardie een se vleeslike liggaam deur sy dood,+ om julle heilig en smetloos+ en vry van enige beskuldiging+ voor hom te stel, 23 mits julle natuurlik in die geloof bly,+ gegrond op die fondament+ en standvastig+ en sonder om afgebring te word van die hoop van dié goeie nuus wat julle gehoor het+ en wat verkondig is+ in die hele skepping+ wat onder die hemel is. Van hierdie goeie nuus het ek, Paulus, ’n bedienaar geword.+

24 Ek verbly my nou in my lyding vir julle,+ en op my beurt vul ek aan wat ontbreek aan die verdrukkinge+ van die Christus in my vlees ten behoewe van sy liggaam, wat die gemeente is.+ 25 Ek het ’n bedienaar+ van hierdie gemeente geword ooreenkomstig die bestuurderskap+ wat van God kom en wat in julle belang aan my gegee is om die woord van God ten volle te verkondig, 26 die heilige geheim+ wat van die vergange stelsels van dinge en van die vergange geslagte af verborge was.+ Maar nou is dit aan sy heiliges openbaar gemaak,+ 27 aan wie dit God behaag het om bekend te maak wat die glorieryke rykdom+ van hierdie heilige geheim+ onder die nasies is. Dit is Christus+ in eenheid met julle, die hoop op sy heerlikheid.+ 28 Hóm verkondig ons,+ terwyl ons elke mens ernstig vermaan en elke mens in alle wysheid leer,+ sodat ons elke mens in volkomenheid+ in eenheid met Christus kan stel. 29 Hiervoor werk ek inderdaad hard en span ek my in+ ooreenkomstig sy werking,+ wat met krag+ in my aan die werk is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel