Matteus 10:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Oral waar iemand julle nie inneem nie of na julle woorde nie luister nie, skud die stof van julle voete+ af wanneer julle uit daardie huis of daardie stad uitgaan. Lukas 10:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Maar oral waar julle in ’n stad ingaan en hulle julle nie ontvang nie,+ gaan uit in sy breë strate en sê: Handelinge 13:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 Dié het die stof van hulle voete teen hulle afgeskud+ en na Ikoʹnium gegaan.
14 Oral waar iemand julle nie inneem nie of na julle woorde nie luister nie, skud die stof van julle voete+ af wanneer julle uit daardie huis of daardie stad uitgaan.
10 Maar oral waar julle in ’n stad ingaan en hulle julle nie ontvang nie,+ gaan uit in sy breë strate en sê: