Lukas 24:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Maar omdat hulle verskrik was en bang geword het,+ het hulle gedink dat hulle ’n gees sien. Johannes 6:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Maar toe hulle ongeveer vyf of ses kilometer geroei het, het hulle gesien hoe Jesus op die see loop en naby die boot kom; en hulle het bevrees geword.+
19 Maar toe hulle ongeveer vyf of ses kilometer geroei het, het hulle gesien hoe Jesus op die see loop en naby die boot kom; en hulle het bevrees geword.+