Matteus 14:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Toe die dissipels hom op die see sien loop, was hulle verontrus en het hulle gesê: “Dit is ’n verskyning!”+ En hulle het uitgeroep in hulle vrees. Markus 6:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 Toe hulle hom op die see sien loop, het hulle gedink: “Dit is ’n verskyning!” en hulle het hard uitgeroep.+
26 Toe die dissipels hom op die see sien loop, was hulle verontrus en het hulle gesê: “Dit is ’n verskyning!”+ En hulle het uitgeroep in hulle vrees.
49 Toe hulle hom op die see sien loop, het hulle gedink: “Dit is ’n verskyning!” en hulle het hard uitgeroep.+