Matteus 23:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hulle hou van die vernaamste plek+ by aandmaaltye en die voorste sitplekke in die sinagoges+ Lukas 11:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Wee julle, Fariseërs, want julle is lief vir die voorste sitplekke in die sinagoges en die begroetinge op die markpleine!+ Lukas 20:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 “Pas op vir die skrifgeleerdes wat graag in lang klere wil rondloop en hou van begroetinge op die markpleine en die voorste sitplekke in die sinagoges en die vernaamste plekke by aandmaaltye,+
43 Wee julle, Fariseërs, want julle is lief vir die voorste sitplekke in die sinagoges en die begroetinge op die markpleine!+
46 “Pas op vir die skrifgeleerdes wat graag in lang klere wil rondloop en hou van begroetinge op die markpleine en die voorste sitplekke in die sinagoges en die vernaamste plekke by aandmaaltye,+