Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 7:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Pas op vir die valse profete+ wat in skaapsklere na julle toe kom,+ maar van binne roofsugtige wolwe is.+

  • Matteus 24:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 Hou dus aan waak, want julle weet nie op watter dag julle Here kom nie.+

  • Efesiërs 6:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 terwyl julle met elke vorm van gebed+ en smeking aanhou om by elke geleentheid in gees te bid.+ En bly met dié doel wakker met alle standvastigheid en met smeking ten behoewe van al die heiliges,

  • 2 Petrus 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Daarom, geliefdes, aangesien julle hierdie voorkennis het,+ moet julle op julle hoede wees dat julle nie saam met hulle deur die dwaling van die wettrotserende mense weggelei word en van julle eie standvastigheid wegval nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel