Lukas 12:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 En as hy in die tweede waak daar aankom, of selfs in die derde, en hulle so vind, gelukkig is hulle!+ Lukas 21:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Bly dus wakker+ en doen te alle tye smeekbedes+ dat julle daarin sal slaag om te ontkom aan al hierdie dinge wat bestem is om te gebeur en om voor die Seun van die mens te staan.”+
38 En as hy in die tweede waak daar aankom, of selfs in die derde, en hulle so vind, gelukkig is hulle!+
36 Bly dus wakker+ en doen te alle tye smeekbedes+ dat julle daarin sal slaag om te ontkom aan al hierdie dinge wat bestem is om te gebeur en om voor die Seun van die mens te staan.”+