Romeine 8:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Want julle het nie ’n gees van slawerny ontvang wat weer vrees+ veroorsaak nie, maar julle het ’n gees+ van aanneming+ as kinders ontvang, en deur dié gees roep ons uit: “Abba,+ Vader!” Galasiërs 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En omdat julle kinders is, het God die gees+ van sy Seun in ons harte gestuur, en dit roep uit: “Abba, Vader!”+
15 Want julle het nie ’n gees van slawerny ontvang wat weer vrees+ veroorsaak nie, maar julle het ’n gees+ van aanneming+ as kinders ontvang, en deur dié gees roep ons uit: “Abba,+ Vader!”
6 En omdat julle kinders is, het God die gees+ van sy Seun in ons harte gestuur, en dit roep uit: “Abba, Vader!”+