66 Toe dit eindelik dag word, het die vergadering van ouer manne van die volk bymekaargekom,+ hoofpriesters sowel as skrifgeleerdes, en hulle het hom in hulle Sanʹhedrinsaal ingesleep en gesê:+
28 Toe het hulle Jesus van Kaʹjafas na die goewerneur se paleis gelei.+ En dit was vroegdag. Maar hulle het self nie in die goewerneur se paleis ingegaan nie, sodat hulle nie verontreinig sou word nie+ maar die pasga sou kon eet.
13 Die God van Abraham en van Isak en van Jakob,+ die God van ons voorvaders, het sy Kneg,+ Jesus, verheerlik,+ wat júlle oorgelewer+ en voor Pilatus se aangesig verloën het nadat hy besluit het om hom vry te laat.+