Matteus 27:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Toe hulle hom aan die paal gehang het,+ het hulle sy boklere+ verdeel deur die lot te werp,+ Johannes 19:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En toe die soldate Jesus aan die paal gehang het, het hulle sy boklere geneem en vier dele gemaak, vir elke soldaat ’n deel, en die onderkleed. Maar die onderkleed was sonder ’n naat, van bo af in sy volle lengte aaneen geweef.+
23 En toe die soldate Jesus aan die paal gehang het, het hulle sy boklere geneem en vier dele gemaak, vir elke soldaat ’n deel, en die onderkleed. Maar die onderkleed was sonder ’n naat, van bo af in sy volle lengte aaneen geweef.+