Psalm 22:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want honde het my omsingel;+Die vergadering van kwaaddoeners het my omsluit.+Soos ’n leeu is hulle aan my hande en my voete.+ Johannes 19:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 en daar het hulle hom aan die paal gehang,+ en twee ander manne saam met hom, een aan hierdie en een aan daardie kant, maar Jesus in die middel.+
16 Want honde het my omsingel;+Die vergadering van kwaaddoeners het my omsluit.+Soos ’n leeu is hulle aan my hande en my voete.+
18 en daar het hulle hom aan die paal gehang,+ en twee ander manne saam met hom, een aan hierdie en een aan daardie kant, maar Jesus in die middel.+