Deuteronomium 21:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 mag sy lyk nie die hele nag aan die paal bly hang nie;+ maar jy moet hom vir seker dié dag nog begrawe, want iemand wat opgehang is, is deur God vervloek;+ en jy mag jou land, wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee, nie verontreinig nie.+
23 mag sy lyk nie die hele nag aan die paal bly hang nie;+ maar jy moet hom vir seker dié dag nog begrawe, want iemand wat opgehang is, is deur God vervloek;+ en jy mag jou land, wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee, nie verontreinig nie.+