Jesaja 53:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En hy sal sy graf by die goddeloses maak,+ en by die ryk klas in sy dood,+ ten spyte daarvan dat hy geen geweld gepleeg het+ en daar geen bedrog in sy mond was nie.+ Matteus 27:59 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 59 En Josef het die liggaam geneem, dit in skoon fyn linne toegedraai+
9 En hy sal sy graf by die goddeloses maak,+ en by die ryk klas in sy dood,+ ten spyte daarvan dat hy geen geweld gepleeg het+ en daar geen bedrog in sy mond was nie.+